Matthew 12:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy wat nie by my is nie, is teen my; en hy wat nie saam met My versamel nie, verstrooi.
Afrikaans (NLV) 2011 “Wie nie aan my kant is nie, is teen My. En elkeen wat nie saam met My bymekaarmaak nie, jaag mense uitmekaar.
Afrikaans 1933/1953 Hy wat nie met My is nie, is teen My; en hy wat nie saam met My versamel nie, verstrooi.
Afrikaans 1983 “Wie nie aan my kant is nie, is teen My; en wie nie saam met My die skape bymekaarmaak nie, jaag hulle uitmekaar.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wie hulle nie by My skaar nie, is teen My, en wie nie saam met My bymekaarmaak nie, verstrooi.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Iemand wat nie vir My is nie, is teen My. Iemand wat My nie help om mense na God toe te bring nie, jaag die mense weg van Hom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Nou staan julle voor die keuse: óf julle kom staan aan my kant óf julle gaan staan aan die kant van my vyand.