Matthew 12:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar hy sê vir hulle: Het julle nie gelees wat Dawid gedoen het toe hy honger was en die wat by hom was nie;
Afrikaans (NLV) 2011 Jesus het hulle egter geantwoord: “Het julle nie gelees wat Dawid gedoen het toe hy en sy mense honger geword het nie?
Afrikaans 1933/1953 Maar Hy sê vir hulle: Het julle nie gelees wat Dawid gedoen het nie -- toe hy en die wat saam met hom was, honger gehad het --
Afrikaans 1983 Maar Hy sê vir hulle: “Het julle nie gelees wat Dawid gedoen het toe hy en sy manne honger geword het nie?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar Hy sê vir hulle: “Het julle nie gelees wat Dawid gedoen het toe hy en dié saam met hom honger geword het nie?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het vir hulle gesê: “Het julle gelees wat Dawid gedoen het toe hy en sy manne honger was?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Rustig antwoord Jesus hulle: “Het julle nog nie in julle Bybel gelees wat koning Dawid gedoen het toe hy en sy manne honger geword het nie?