Matthew 12:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die hele volk was verbaas en sê: Is dit nie die seun van Dawid nie?
Afrikaans (NLV) 2011 Die hele menigte was verstom en het gesê: “Is Hy nie dalk tog die Seun van Dawid, die Messias, nie?”
Afrikaans 1933/1953 En die hele menigte was verbaas en het gesê: Is Hy nie miskien die seun van Dawid nie?
Afrikaans 1983 En die hele menigte mense was verslae en het gesê: “Is Hy nie miskien die Seun van Dawid nie?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Al die mense was uit die veld geslaan en het gesê: “Is hierdie man nie dalk die •Seun van Dawid nie?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Al die mense was verbaas. Hulle het gesê: “Is Jesus miskien die Seun van Dawid, of is Hy nie?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit het die omstanders baie beïndruk. In verwondering het hulle vir mekaar gevra: “Is Jesus nie dalk die Een wat weer soos koning Dawid oor ons gaan regeer nie?”