Matthew 12:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En op sy Naam sal die heidene vertrou.
Afrikaans (NLV) 2011 Ja, op Hom sal die nasies hulle hoop vestig.”
Afrikaans 1933/1953 En op sy Naam sal die heidene hoop.
Afrikaans 1983 En op Hom sal die nasies hulle hoop vestig.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En op sy Naam sal die nasies hulle hoop vestig.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Al die volke sal seker weet dat die Dienaar hulle sal red.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Mense van oral af sal al hulle hoop op Hom rig!”