Matthew 12:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy sal nie twis en nie huil nie; en niemand sal sy stem op die strate hoor nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy sal nie met mense stry of ’n groot lawaai maak nie. Hy sal nie sy stem in die openbaar verhef nie.
Afrikaans 1933/1953 Hy sal nie twis of uitroep nie, en niemand sal sy stem op die strate hoor nie.
Afrikaans 1983 Hy sal nie twis nie en nie skreeu nie, en niemand sal sy stem op die strate hoor nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy sal nie twis nie en nie skreeu nie; sy stem sal 'n mens nie in die strate hoor nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy sal nie met mense stry nie en Hy sal nie skree nie. Die mense in die strate sal Hom nie hoor praat nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy sal nie raas en baklei nie. Hy sal nie op mense in die hoofstraat skel nie.