Matthew 12:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sodat vervul sou word wat deur die profeet Jesaja gespreek is deur te sê:
Afrikaans (NLV) 2011 So het die uitspraak van die profeet in vervulling gegaan:
Afrikaans 1933/1953 sodat vervul sou word die woord wat gespreek is deur Jesaja, die profeet:
Afrikaans 1983 So is vervul wat die Here deur die profeet Jesaja gesê het:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) So sou vervul word wat deur die profeet Jesaja gesê is:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het dit gesê sodat die woorde waar kan word wat die profeet Jesaja geskryf het:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit het hulle herinner aan die woorde van die profeet Jesaja: