Matthew 12:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het bevel gegee om Hom nie bekend te maak nie:
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het hulle ernstig verbied om oral uit te basuin wie Hy is.
Afrikaans 1933/1953 en hulle 'n streng bevel gegee dat hulle Hom nie bekend moes maak nie,
Afrikaans 1983 hulle belet om in die openbaar oor Hom te praat.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en gewaarsku om Hom nie bekend te laat word nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar Jesus het vir die mense gesê hulle mag nie vir ander mense vertel van Hom nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het hulle egter baie mooi gevra om dit maar stil te hou en nie te veel oor Hom te praat nie.