Matthew 12:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar toe Jesus dit weet, het Hy hom daarvandaan teruggetrek, en groot menigtes het Hom gevolg, en Hy het hulle almal gesond gemaak;
Afrikaans (NLV) 2011 Toe Jesus dit hoor, het Hy daarvandaan weggegaan. ’n Groot skare het agter Hom aan gekom. Hy het al die siekes onder hulle gesond gemaak.
Afrikaans 1933/1953 Toe Jesus dit bemerk, het Hy daarvandaan weggegaan, en groot menigtes het Hom gevolg, en Hy het hulle almal gesond gemaak,
Afrikaans 1983 Toe Jesus dit hoor, het Hy daarvandaan weggegaan. Baie mense het saam met Hom gegaan, en Hy het hulle almal gesond gemaak, maar
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe Jesus dit agterkom, het Hy daarvandaan weggegaan. Groot skares het Hom gevolg. Hy het hulle almal gesond gemaak
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het geweet wat die Fariseërs wil doen, en Hy het weggegaan van daardie stad. Daar was baie mense wat saam met Jesus gegaan het. Hy het al die siek mense gesond gemaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jesus het daarvan gehoor. Dit het Hom laat besluit om maar liewer ’n rukkie daar weg te bly. ’n Hele klomp mense het egter saam met Jesus gegaan. Die siekes onder hulle het Hy gesond gemaak.