Matthew 12:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het die Fariseërs uitgegaan en raad teen Hom gehou om Hom te vernietig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarop het die Fariseërs uitgegaan en gaan beplan hoe hulle Jesus uit die weg sou ruim. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop het die Fariseërs uitgegaan en saam raad gehou teen Hom, sodat hulle Hom sou kan ombring. |
| Afrikaans 1983 | Die Fariseërs het toe uitgegaan en planne beraam om Jesus om die lewe te bring. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die •Fariseërs het toe uitgegaan en planne teen Hom beraam, sodat hulle Hom om die lewe kon bring. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Fariseërs het uitgegaan en hulle het planne gemaak om Jesus dood te maak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Fariseërs is daar weg, omgekrap omdat Jesus hulle hokgeslaan het. Daarom het hulle allerhande planne uitgewerk om van Hom ontslae te raak. |