Matthew 12:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | In daardie tyd het Jesus op die sabbatdag deur die koring gegaan; en sy dissipels was honger en het begin om are af te pluk en te eet. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In dié tyd het Jesus op ’n Sabbatdag deur koringlande geloop. Sy dissipels het honger geword en begin om are te pluk en van die koring te eet. |
| Afrikaans 1933/1953 | In daardie tyd het Jesus op die sabbat deur die gesaaides geloop, en sy dissipels het honger geword en are begin pluk en eet. |
| Afrikaans 1983 | In dié tyd het Jesus op 'n sabbatdag deur gesaaides geloop. Sy dissipels het honger geword en are begin pluk en van die koring geëet. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In daardie tyd het Jesus op die Sabbat deur die gesaaides geloop. Sy dissipels het honger geword, en begin om die are te pluk en te eet. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | In daardie tyd het Jesus en sy dissipels op 'n Sabbatdag deur 'n koringland geloop. Sy dissipels het honger geword en hulle het begin om koring-are te pluk en die koringkorrels te eet. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Een sabbat stap Jesus en sy dissipels op ’n voetpaadjie deur ’n koringland. Sy dissipels begin toe honger voel en pluk koringare af en begin daaraan peusel. |