Matthew 11:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar waarvoor het julle uitgegaan om te sien? 'n Profeet? ja, Ek sê vir julle, en meer as 'n profeet. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Het julle nie veel eerder uitgegaan omdat julle ’n profeet verwag het nie? Natuurlik! Ek verseker julle, hy was selfs meer as ’n profeet. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar wat het julle uitgegaan om te sien? 'n Profeet? Ja, Ek sê vir julle, ook baie meer as 'n profeet! |
| Afrikaans 1983 | Maar wat het julle dan uitgegaan om te sien? 'n Profeet? Ja, Ek verseker julle, nog meer as 'n profeet. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar wat wou julle dan gaan sien? 'n Profeet? Ja, Ek verseker julle, selfs meer as 'n profeet. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar wat wou julle gaan sien? 'n Profeet? Ja, maar Ek sê vir julle: Julle het meer as 'n profeet gesien. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As julle ’n boodskapper van God verwag het, is julle heeltemal reg. Johannes is regtig so ’n profeet. Om die waarheid te sê, hy is die belangrikste profeet wat daar ooit was. |