Matthew 11:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En welgeluksalig is hy elkeen wat aan My nie aanstoot neem nie.
Afrikaans (NLV) 2011 En sê vir hom: ‘Gelukkig is elkeen vir wie Ek nie ’n struikelblok is nie.’”
Afrikaans 1933/1953 En salig is elkeen wat aan My nie aanstoot neem nie.
Afrikaans 1983 En gelukkig is elkeen wat nie aan My begin twyfel nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “En gelukkig is die mens wat nie aan My aanstoot neem nie. ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) En God sal mense seën wat nie twyfel nie en wat aanhou om in My te glo.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Gelukkig is hy wat nie begin twyfel of Ek regtig die Messias is nie.”