Matthew 11:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want my juk is sag, en my las is lig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Want my juk sal sag op julle skouers rus en my las is lig om te dra.” |
| Afrikaans 1933/1953 | want my juk is sag en my las is lig. |
| Afrikaans 1983 | My juk is sag en my las is lig.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want my juk is draaglik en my las is lig.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die wette wat Ek vir julle gee, is nie moeilik nie, en as julle My volg, sal julle nie swaarkry nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | as jy so begin leef, sal jy agterkom hoe lekker die lewe regtig kan wees.” |