Matthew 11:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy sê vir hom: Is U die een wat sou kom, of soek ons 'n ander?
Afrikaans (NLV) 2011 “Is U werklik die Messias wat sou kom, of moet ons tog iemand anders verwag?”
Afrikaans 1933/1953 en vir Hom gesê: Is U die Een wat sou kom, of moet ons 'n ander een verwag?
Afrikaans 1983 “Is U die Een wat sou kom, of moet ons 'n ander een verwag?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hom te vra: “Is U die Een wat sou kom, of moet ons iemand anders verwag?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Is U die Christus wat moes kom? Of moet ons vir 'n ander Een wag?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Is U regtig die Messias op wie ons gewag het?” vra hulle. “Sê ons asseblief eerlik. Ons wil nie ’n fout maak en dalk vir ’n verkeerde een wag nie.”