Matthew 11:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kom na My toe, almal wat vermoeid en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Kom na My toe, julle almal wat moeg is en swaar laste moet dra, en Ek sal julle lewens verkwik. |
| Afrikaans 1933/1953 | Kom na My toe, almal wat vermoeid en belas is, en Ek sal julle rus gee. |
| Afrikaans 1983 | “Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Kom na My toe, almal wat vermoeid en swaar belas is, en Ek sal julle rus gee. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Kom na My toe, julle almal wat moeg is en swaarkry omdat julle wil doen wat die Wette van Moses sê. Ek sal julle help sodat julle kan rus. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hom voorstel. “Daarom wil Ek julle uitnooi: Voel julle moeg vir hierdie lewe? Knak julle knieë onder al die probleme en verantwoordelikhede wat julle moet dra? Het julle godsdiens leeg geword sodat dit julle geestelike dors nie meer les nie? Kom dan na My toe! Ja, kom wy jou lewe aan My toe. By My sal jy weer die sin van die lewe ontdek. “Kom luister na wat Ek vir jou oor jou lewe wil leer. Ek sal jou leer dat geluk nie is om heeltyd net vir jouself te leef nie. Jy sal ontdek wat dit beteken om nog vir ander mense tyd en liefde oor te hê. |