Matthew 11:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Net so, Vader, want so het dit goed gelyk in u oë.
Afrikaans (NLV) 2011 Ja, Vader, want U verkies hierdie manier van doen!
Afrikaans 1933/1953 Ja, Vader, want so was dit u welbehae.
Afrikaans 1983 Ja, Vader, so was dit u genadige bedoeling.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ja, Vader, want so het U dit goedgevind.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ja, Vader, U het dit gedoen omdat U dit graag wou doen.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dankie, Vader, dat U besluit het om so duidelik en eenvoudig met ons te praat. Amen.”