Matthew 11:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar Ek sê vir julle dat dit vir die land Sodom verdraagliker sal wees in die oordeelsdag as vir jou. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek verseker jou, dit sal vir die land Sodom makliker wees op die oordeelsdag as vir jou.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar Ek sê vir julle dat dit vir die land van Sodom verdraagliker sal wees in die oordeelsdag as vir jou. |
| Afrikaans 1983 | Maar Ek sê vir julle: Vir die land van Sodom sal dit in die oordeelsdag draagliker wees as vir jou.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar Ek sê vir julle, dit sal vir die gebied van Sodom op die oordeelsdag draagliker wees as vir jou.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar Ek sê vir julle: Op die dag wanneer God sal oordeel, sal Hy die mense van Sodom minder straf as vir julle.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wel, sê nou Ek kon in Sodom gepreek en die wonders gedoen het wat Ek by julle gedoen het. Weet julle, hulle sou hulle lewe so vinnig verander het dat dit glad nie meer vir God nodig sou gewees het om een van hulle te straf nie. Wees gewaarsku! God se oordeel was nie naastenby so erg oor hulle as wat dit oor julle gaan wees nie.” |