Matthew 11:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar Ek sê vir julle: Dit sal vir Tirus en Sidon verdraagliker wees in die oordeelsdag as vir julle.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek verseker julle dat dit vir Tirus en Sidon makliker sal wees op die oordeelsdag as vir julle.
Afrikaans 1933/1953 Maar Ek sê vir julle, dit sal vir Tirus en Sidon verdraagliker wees in die oordeelsdag as vir julle.
Afrikaans 1983 Maar Ek sê vir julle: Vir Tirus en Sidon sal dit in die oordeelsdag draagliker wees as vir julle.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar Ek sê vir julle, vir Tirus en Sidon sal dit op die oordeelsdag draagliker wees as vir julle.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar Ek sê vir julle: Op die dag wanneer God sal oordeel, sal Hy die mense van Tirus en Sidon minder straf as vir julle.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Daardie dorpe sal lig daarvan afkom in vergelyking met wat julle gaan tref.