Matthew 11:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe Johannes in die gevangenis die werke van Christus gehoor het, het hy twee van sy dissipels gestuur, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Johannes het in die tronk gehoor wat Jesus doen — werke soos dié wat die verwagte Messias sou doen. Hy stuur toe van sy dissipels om vir Jesus te vra: |
| Afrikaans 1933/1953 | En Johannes het in die gevangenis gehoor van die werke van Christus, en twee van sy dissipels gestuur |
| Afrikaans 1983 | Johannes het in die tronk gehoor wat Christus alles gedoen het, en het toe deur sy volgelinge 'n boodskap aan Hom gestuur om te vra: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe Johannes in die tronk verneem wat Christus alles doen, het hy sy dissipels gestuur om |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Johannes die Doper was toe in die tronk en hy het gehoor wat Christus alles gedoen het. Johannes het 'n paar van sy dissipels na Jesus toe gestuur om vir Hom te vra: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Johannes was egter nie heeltemal seker wat besig was om te gebeur nie. Nuuskierig stuur hy toe van sy vriende na Jesus toe: |