Matthew 11:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want Johannes het gekom en nie geëet of gedrink nie, en hulle sê: Hy het 'n duiwel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Want Johannes het soos ’n askeet gelewe — hy het dikwels gevas en nie wyn gedrink nie. Toe het julle gesê: ‘Hy is van die duiwel besete.’ |
| Afrikaans 1933/1953 | Want Johannes het gekom en nie geëet of gedrink nie, en hulle sê: Hy het 'n duiwel. |
| Afrikaans 1983 | “Johannes het gekom en nie geëet of gedrink nie, en hulle sê: ‘Hy is van die duiwel besete.’ |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Want Johannes het gekom, en hy eet en drink nie, “en hulle sê, “ ‘Hy is van 'n demoon besete.’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “So doen die mense met Johannes en met My. Hulle is nooit tevrede nie. Toe Johannes hier was, het hy nie feesgevier nie. Toe sê die mense: ‘Daar is 'n duiwel in hom.’ |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Johannes het nie in die woestyn lekker kos geëet nie. En wat sê daardie mense toe? Hulle sê hy is van sy sinne beroof. |