Matthew 11:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wie ore het om te hoor, laat hom hoor.
Afrikaans (NLV) 2011 Elkeen wat kan hoor, moet goed luister na wat Ek sê!
Afrikaans 1933/1953 Wie ore het om te hoor, laat hom hoor.
Afrikaans 1983 Wie ore het, moet luister.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Laat dié wat ore het, luister!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) As iemand verstaan wat Ek sê, dan moet hy doen wat Ek sê!”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hoor julle wat Ek sê?