Matthew 11:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En as julle dit wil ontvang, dit is Elia wat sou kom.
Afrikaans (NLV) 2011 As julle bereid is om te aanvaar wat Ek vir julle sê — hý is die Elia wat sou kom.
Afrikaans 1933/1953 En as julle dit wil aanneem: hy is El¡a wat sou kom.
Afrikaans 1983 en as julle dit wil aanvaar: Johannes is die Elia wat sou kom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En as julle dit wil aanvaar – hy is Elia wat sou kom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) As julle glo wat die profete gesê het, dan sal julle weet Johannes die Doper is Elia wat moes kom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Luister mooi: Johannes is die Elia vir wie julle wag om julle aan die Messias voor te stel.