Matthew 11:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want al die profete en die wet het geprofeteer tot op Johannes.
Afrikaans (NLV) 2011 Al die profete en die wet, tot Johannes self, het geprofeteer aangaande die huidige tyd.
Afrikaans 1933/1953 Want al die profete en die wet het tot op Johannes geprofeteer.
Afrikaans 1983 Al die profete en die wet het tot op Johannes geprofeteer,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want al die Profete en die Wet, tot en met Johannes, het daaroor geprofeteer.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die hele Ou Testament, al die boeke van die profete en van Moses, het gesê wat sal gebeur totdat Johannes gekom het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As julle die moeite doen om die profete, asook die vyf boeke van Moses, goed te lees, sal julle agterkom dat dieselfde God wat deur julle Bybel praat, ook deur Johannes praat.