Matthew 11:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want dit is hy van wie geskrywe is: Kyk, Ek stuur my boodskapper voor jou aangesig, wat jou weg voor jou sal regmaak.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit is hý van wie in die Skrif geskryf staan: ‘Kyk, Ek stuur my boodskapper voor jou uit. Hy sal die pad vir jou gereedmaak.’
Afrikaans 1933/1953 Want dit is hy van wie daar geskrywe is: Kyk, Ek stuur my boodskapper voor u aangesig, wat u weg voor U uit sal regmaak.
Afrikaans 1983 Dit is hy van wie daar geskrywe staan: “ ‘Kyk, Ek stuur my boodskapper voor jou uit; hy sal die pad vir jou regmaak.’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy is die een oor wie geskryf staan: “ ‘Kyk, Ek stuur my boodskapper voor jou uit – hy sal jou pad voor jou gereedmaak.’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) God het in die Ou Testament oor Johannes gepraat toe Hy gesê het: “ Kyk, Ek stuur my boodskapper. Hy sal voor jou gaan en die pad gereedmaak vir jou.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die woorde van Maleagi is van hom waar: ‘Ek, God, stuur iemand voor jou uit om almal te vertel dat jy kom; so sal hy alles en almal voorberei om dit vir jou makliker te maak.’