Matthew 10:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Moenie goud of silwer of koper in julle beursies voorsien nie, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Moenie enige kontant in julle beursies saamvat nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Moenie vir julle goud of silwer of koper in julle beurse aanskaf nie; |
| Afrikaans 1983 | “Moenie vir goud of silwer of koper in julle beursies sorg nie |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Moenie goue of silwer- of kopermunte in julle gordels saamneem nie, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Moenie geld saamneem in julle beursies nie, niks goue of silwer of koper geld nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jesus het verder met hulle gepraat en vertel hoe hulle te werk moes gaan: “Julle hoef nie ’n klomp geld saam te vat nie. |