Matthew 10:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En terwyl julle gaan, preek en sê: Die koninkryk van die hemele het naby gekom.
Afrikaans (NLV) 2011 Gaan kondig aan: ‘God se koningsheerskappy gaan nou enige oomblik begin!’
Afrikaans 1933/1953 En gaan preek en sê: Die koninkryk van die hemele het naby gekom.
Afrikaans 1983 Gaan verkondig: ‘Die koninkryk van die hemel het naby gekom.’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Gaan verkondig die volgende, ‘Die •koninkryk van die hemele is op hande.’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Gaan preek vir hulle en sê: ‘Die tyd is naby wanneer julle sal weet dat God wat in die hemel is, Koning is.’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Gaan vertel hulle van God se nuwe wêreld wat hier is. Gebruik die toerusting wat Ek vir julle gegee het.