Matthew 10:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar gaan liewer na die verlore skape van die huis van Israel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Gaan liewer na die verdwaalde skape van die huis van Israel. |
| Afrikaans 1933/1953 | maar gaan liewer na die verlore skape van die huis van Israel. |
| Afrikaans 1983 | Gaan liewer na die verlore skape van die volk Israel toe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | maar gaan eerder na die verlore skape van die huis van Israel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar gaan na die mense van Israel, hulle is soos skape wat weggeraak het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Die Israeliete is julle hoofdoel. Gaan samel eers daar die oes in. Soos herders moet julle hierdie skape gaan soek wat die spoor so erg byster geraak het. Hulle weet nie meer mooi waar God is nie. |