Matthew 10:40 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wie julle ontvang, ontvang My, en wie My ontvang, ontvang Hom wat My gestuur het.
Afrikaans (NLV) 2011 “Elkeen wat julle verwelkom, verwelkom My. En wie My verwelkom, verwelkom die Vader wat My gestuur het.
Afrikaans 1933/1953 Wie julle ontvang, ontvang My; en wie My ontvang, ontvang Hom wat My gestuur het.
Afrikaans 1983 “Wie julle ontvang, ontvang My; en wie My ontvang, ontvang Hom wat My gestuur het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Wie julle ontvang, ontvang My, en wie My ontvang, ontvang Hom wat My gestuur het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “As die mense sê julle is welkom by hulle, dan is Ek welkom by hulle. En as Ek by mense welkom is, dan is my Vader wat My gestuur het, ook welkom by hulle.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Ons almal werk mos in een span saam. As een lid van die span punte aanteken, is dit tog die hele span se punte. So is dit ook met ons. As iemand julle met oop arms aanvaar en julle vriend wil wees, is hy eintlik my vriend ook. En as hy my vriend is, is hy eintlik ook die vriend van my Vader wat My na julle toe gestuur het.