Matthew 10:38 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy wat sy kruis nie neem en My volg nie, is My nie werd nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As jy weier om jou kruis op jou skouers te neem en My te volg, verdien jy nie om een van my mense te wees nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En wie sy kruis nie neem en agter My volg nie, is My nie waardig nie. |
| Afrikaans 1983 | Hy wat nie sy kruis opneem en My volg nie, is nie werd om aan My te behoort nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En wie nie sy kruis opneem en My volg nie, is My nie waardig nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As iemand My wil volg, dan moet hy lewe soos iemand wat weet hy sal aan 'n kruis hang en sterf. Dan kan hy my dissipel wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Iemand wat sy lewe die moeite werd probeer maak deur heeltyd agter mense aan te hardloop, sal agterkom dat hy die ware lewe heeltemal misloop. |