Matthew 10:36 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En 'n man se vyande sal uit sy eie huisgesin wees.
Afrikaans (NLV) 2011 Selfs ’n mens se eie familie sal jou vyande wees.
Afrikaans 1933/1953 En 'n mens se huisgenote sal sy vyande wees.
Afrikaans 1983 ja, 'n man se huismense sal sy vyande wees.’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en 'n mens se vyande sal sy eie huismense wees.’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ja, julle eie familie in julle huise sal julle vyande wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Selfs die intiemste verhoudings het begin verkrummel, soos die verhouding tussen ’n seun en sy pa, tussen ’n dogter en haar ma, ’n bruid en haar skoonma. Ja, tot die gesin, waarin mense veronderstel is om mekaar die liefste te hê, sal nie gespaar bly nie. “Julle vra waarom. Wel, dit gaan eintlik oor wie of wat vir jou as Christen die belangrikste is.