Matthew 10:34 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Moenie dink dat Ek gekom het om vrede op aarde te stuur nie; Ek het nie gekom om vrede te stuur nie, maar 'n swaard. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Moenie dink dat Ek gekom het om vrede op aarde te bring nie! Nee, Ek het nie vrede gebring nie, maar stryd. |
| Afrikaans 1933/1953 | Moenie dink dat Ek gekom het om vrede op die aarde te bring nie. Ek het nie gekom om vrede te bring nie, maar die swaard. |
| Afrikaans 1983 | “Moenie dink dat Ek gekom het om vrede op die aarde te bring nie. Ek het nie gekom om vrede te bring nie maar die swaard. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Moenie dink dat Ek gekom het om vrede op die aarde te bring nie. Ek het nie gekom om vrede te bring nie, maar die swaard. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Julle moenie dink daar sal vrede wees op die aarde omdat Ek gekom het nie. Ek het gekom, maar daar sal nie vrede wees tussen mense nie, hulle sal mekaar se vyande wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Dit is nie altyd lekker en maklik om ’n Christen te wees nie. Daarom moet jy goed weet wat vir jou die belangrikste is. “Ek het nie gekom om almal net te paai of tevrede te hou nie. |