Matthew 10:33 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar elkeen wat My verloën voor die mense, hom sal Ek ook verloën voor my Vader wat in die hemele is.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar as julle My verloën voor die mense, sal Ek julle ook verloën voor my hemelse Vader.”
Afrikaans 1933/1953 Maar elkeen wat My verloën voor die mense, hom sal Ek ook verloën voor my Vader wat in die hemele is.
Afrikaans 1983 Maar hom wat My voor die mense verloën, sal Ek ook verloën voor my Vader wat in die hemel is.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar wie My voor die mense verloën, sal Ek ook voor my Vader in die hemele verloën.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar as iemand bang is om vir mense te sê hy behoort aan My, dan sal Ek vir my Vader in die hemel ook sê daardie persoon behoort nie aan My nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Wees ook gewaarsku dat iemand wat nie oor My wil praat as die gevaar nader kom nie, nie moet verwag dat Ek allerhande mooi dinge oor hom vir die hemelse Vader sal vertel nie.”