Matthew 10:32 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Elkeen dan wat My sal bely voor die mense, hom sal Ek ook bely voor my Vader wat in die hemele is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “As julle My openlik erken voor die mense, sal Ek julle ook openlik erken voor my hemelse Vader. |
| Afrikaans 1933/1953 | Elkeen dan wat My sal bely voor die mense, hom sal Ek ook bely voor my Vader wat in die hemele is. |
| Afrikaans 1983 | “Elkeen wat hom voor die mense openlik vir My uitspreek, vir hom sal Ek My ook openlik uitspreek voor my Vader wat in die hemel is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Daarom, elkeen wat My voor die mense bely, sal Ek ook voor my Vader in die hemele bely. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het gesê: “As iemand nie bang is om vir mense te sê hy behoort aan My nie, dan sal Ek vir my Vader in die hemel ook sê daardie persoon behoort aan My. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Julle kan getroos wees as julle in die vyandige wêreld my boodskap bly verkondig, al gebeur wat ook al. Dan sal Ek baie goeie getuigskrifte oor julle vir my hemelse Vader gee. |