Matthew 10:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wees dan nie bevrees nie, julle is meer werd as baie mossies.
Afrikaans (NLV) 2011 Wees daarom nie bang nie. Julle is vir Hom meer werd as ’n hele swerm mossies.
Afrikaans 1933/1953 Wees dan nie bevrees nie: julle is meer werd as baie mossies.
Afrikaans 1983 Moet dan nie bang wees nie. Julle is meer werd as baie mossies.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Moet dan nie bang wees nie – julle is meer werd as baie mossies. ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) ***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Nou ja, as julle dit weet, hoef julle mos nie meer bang te wees vir wat mense aan julle kan doen nie. “Wees dus getroos, maar ook gewaarsku.