Matthew 10:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar die hare van julle hoof is almal getel.
Afrikaans (NLV) 2011 Wat julle betref, is elke haar op julle kop getel.
Afrikaans 1933/1953 En van julle is selfs die hare van die hoof almal getel.
Afrikaans 1983 Van julle is selfs die hare op julle kop almal getel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En julle – selfs die hare op julle kop is almal getel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) [30-31] Julle is vir God baie belangriker as baie mossies. God weet presies hoeveel hare op elke mens se kop is. Daarom moet julle nie bang wees vir mense nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) God gee natuurlik duisend maal meer vir julle om. Van kop tot tone is julle vir Hom belangrik.