Matthew 10:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die dissipel is nie bo sy heer nie, ook nie die dienskneg bo sy heer nie.
Afrikaans (NLV) 2011 “’n Leerling is nie verhewe bo sy onderwyser nie. ’n Slaaf ook nie bo sy baas nie.
Afrikaans 1933/1953 'n Leerling is nie bo die meester nie en 'n dienskneg ook nie bo sy heer nie.
Afrikaans 1983 “'n Leerling is nie hoër as sy leermeester en 'n slaaf nie hoër as sy eienaar nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “'n Leerling is nie verhewe bo die leermeester, of 'n slaaf bo sy eienaar nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Dissipel is nie belangriker as sy meneer nie. 'n Slaaf is ook nie belangriker as sy eienaar nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Moenie ongelukkig wees as dieselfde dinge met julle gebeur wat met My ook gebeur nie.