Matthew 10:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En julle sal deur almal gehaat word ter wille van my Naam; maar hy wat volhard tot die einde toe, sal gered word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Julle sal deur almal gehaat word omdat julle mý mense is. Maar elkeen wat sal volhou tot die einde toe, sal verlos word. |
| Afrikaans 1933/1953 | En julle sal deur almal gehaat word ter wille van my Naam. Maar wie volhard tot die einde toe, hy sal gered word. |
| Afrikaans 1983 | Julle sal ter wille van my Naam deur almal gehaat word. Maar wie tot die einde toe volhard, sal gered word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En julle sal deur almal gehaat word ter wille van my Naam. Maar wie volhard tot aan die einde, dié sal verlos word. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Almal sal julle haat omdat julle aan My behoort. Maar as julle tot die einde aanhou om My te volg, dan sal God julle red. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Julle wil seker weet waarom dit alles met julle moet gebeur. Wel, die antwoord is eenvoudig: omdat julle my vriende is. |