Matthew 10:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want dit is nie julle wat spreek nie, maar die Gees van julle Vader wat in julle spreek.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit sal nie júlle wees wat die praatwerk doen nie, maar die Gees van julle Vader wat julle as sy spreekkanale sal gebruik.
Afrikaans 1933/1953 want dit is nie julle wat spreek nie, maar die Gees van julle Vader wat in julle spreek.
Afrikaans 1983 Dan is dit nie julle wat praat nie, maar die Gees van julle Vader wat deur julle praat.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit is immers nie julle wat praat nie, maar die Gees van julle Vader wat deur julle praat.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit sal nie júlle wees wat praat nie, dit sal die Gees van julle Vader wees wat sal sê wat julle moet praat.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit sal nie julle woorde wees nie; die Gees van julle Vader sal self vir julle elke woord gee wat nodig is. “Die ergste van alles het Ek julle nog nie vertel nie. Dit sal nie net vreemde mense wees wat julle ernstige moeilikheid gaan gee nie.