Matthew 10:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die name van die twaalf apostels is dit; Die eerste, Simon, wat Petrus genoem word, en Andreas, sy broer; Jakobus, die seun van Sebedeüs, en Johannes, sy broer; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hier volg die name van die twaalf apostels: eerstens Simon (ook bekend as Petrus), en Andreas (sy broer), vervolgens Jakobus (die seun van Sebedeus) en Johannes (sy broer), |
| Afrikaans 1933/1953 | En dit is die name van die twaalf apostels: die eerste Simon wat Petrus genoem word, en Andr,as, sy broer; Jakobus, die seun van Sebed,Âs, en Johannes, sy broer; |
| Afrikaans 1983 | Die name van die twaalf apostels was: in die eerste plek Simon, wat ook Petrus genoem word, en sy broer Andreas; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die twaalf •apostels se name was: eerstens Simon, wat bekend staan as •Petrus, en sy broer Andreas; Jakobus, seun van Sebedeus, en sy broer Johannes; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hier is die name van die twaalf apostels: Simon, sy ander naam was Petrus, en sy broer Andreas, Jakobus seun van Sebedeus, en sy broer Johannes, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle was: Simon (Petrus was sy ander naam); Andreas (hy was Simon se broer); die twee broers |