Matthew 10:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En as julle in 'n huis kom, groet dit.
Afrikaans (NLV) 2011 As julle in ’n huis ingaan, begroet sy inwoners met die vredesgroet.
Afrikaans 1933/1953 En as julle die huis ingaan, groet dit;
Afrikaans 1983 As julle in die huis kom, wens die mense vrede toe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En wanneer julle die huis binnegaan, groet die huismense.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer julle inkom in 'n huis, dan moet julle die mense groet en bid dat God sy vrede vir hulle sal gee.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As julle in ’n huis ingaan, groet die mense vriendelik. Sê vir hulle God sal vir hulle goed wees. Hou dan hulle reaksie fyn dop.