Matthew 10:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En in watter stad of dorp julle ook al mag ingaan, ondersoek wie daarin waardig is; en bly daar totdat julle daarvandaan gaan.
Afrikaans (NLV) 2011 As julle in ’n dorp of kleiner plekkie ingaan, maak seker by wie julle welkom is en bly daar totdat julle weer vertrek.
Afrikaans 1933/1953 En in watter stad of dorp julle ook al mag ingaan, ondersoek wie daarin waardig is, en bly dr totdat julle vertrek.
Afrikaans 1983 “As julle in 'n stad of dorp kom, stel dan vas by wie julle daar kan tuis gaan en bly by hom totdat julle die reis voortsit.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Watter stad of dorp julle ook al binnegaan – vind uit wie daarin waardig is, en bly daar totdat julle vertrek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer julle in 'n stad of dorp inkom, dan moet julle uitvind by wie julle welkom is. Julle moet by daardie mense bly totdat julle weer weggaan uit daardie stad.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Sê nou maar julle kom in ’n stad of dorpie aan, kyk dan of daar iemand is wat vir julle blyplek aanbied en by wie julle graag sal wil bly. Moenie rondval nie; bly daar totdat julle weer na die volgende dorpie toe moet gaan. “So moet julle dit doen: