Mark 9:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want hy het nie geweet wat om te sê nie; want hulle was baie bang. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Eintlik het hy nie geweet wat om te sê nie, want hulle het groot geskrik. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want hy het nie geweet wat om te sê nie, want hulle was heeltemal verskrik. |
| Afrikaans 1983 | Hy het nie geweet wat hy sê nie, so verskrik was hy saam met die ander. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het immers nie geweet wat hy moet sê nie, want hulle was totaal verskrik. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Petrus het nie geweet wat hy moet sê nie, want hy en die ander twee dissipels was baie bang. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Petrus het eintlik net gebabbel, want hy was heeltemal verbouereerd. Hy het nie geweet wat om te sê nie, want hy was bang. |