Mark 9:49 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want elkeen sal met vuur gesout word, en elke offer sal met sout gesout word.
Afrikaans (NLV) 2011 “Beproewing sal die soutkarakter van julle lewe versterk.
Afrikaans 1933/1953 Want elkeen sal met vuur gesout word en elke offerande sal met sout gesout word.
Afrikaans 1983 “Almal sal met die vuur van beproewing gelouter word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want elkeen sal met vuur gesout word.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) As 'n mens swaarkry, dan is dit soos om in vuur te brand, en swaarkry is nodig om elke mens te toets, soos sout nodig is vir kos.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Dit sal nie maklik wees nie. Dinge wat nie lekker is nie, sal help om mense beter Christene te maak.