Mark 9:48 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Waar hulle wurm nie sterf en die vuur nie uitgeblus word nie.
Afrikaans (NLV) 2011 waar die wurm nooit doodgaan nie en die vuur nooit geblus word nie.
Afrikaans 1933/1953 waar hulle wurm nie sterf en die vuur nie uitgeblus word nie.
Afrikaans 1983 Daar gaan die wurm nie dood nie en word die vuur nie geblus nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) waar die wurm in hulle nie doodgaan en die vuur nie geblus word nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daar sal die wurms nie doodgaan nie en die vuur sal nie ophou brand nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Skrif sê mos: ‘In die hel gaan die wurms nooit dood nie en die vuur brand vir altyd.’