Mark 9:36 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het 'n seuntjie geneem en hom tussen hulle laat staan; en nadat hy hom in sy arms geneem het, sê hy vir hulle: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe laat Hy ’n kindjie tussen hulle staan en slaan sy arms om hom met die woorde: |
| Afrikaans 1933/1953 | En Hy neem 'n kindjie en laat hom in hul midde staan en slaan sy arms om hom en sê vir hulle: |
| Afrikaans 1983 | Toe het Hy 'n kindjie geneem en hom tussen hulle laat staan. Hy het sy arm om hom gesit en vir hulle gesê: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het 'n kindjie geneem en hom tussen hulle laat staan. Hy neem hom toe in sy arms en sê vir hulle: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het 'n kindjie geneem en Hy het die kindjie voor hulle laat staan. Hy het die kindjie in sy arms vasgehou en vir sy dissipels gesê: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy neem toe ’n kind en laat hom tussen hulle staan. Hy hou die kind vas en sê: |