Mark 9:34 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar hulle het stilgebly, want op die pad het hulle onder mekaar gestry wie die grootste sou wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle bly toe stil, want hulle het mekaar langs die pad aangevat oor wie van hulle die belangrikste is. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar hulle het stilgebly; want hulle het op die pad met mekaar gepraat oor wie die grootste is. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het egter niks geantwoord nie, want hulle het langs die pad met mekaar gestry oor wie van hulle die belangrikste is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het egter stilgebly, want hulle het op pad onder mekaar geredekawel oor wie die belangrikste is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar hulle het stilgebly, want terwyl hulle geloop het, het hulle met mekaar gestry oor wie die belangrikste is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Nie een het iets gesê nie, want hulle het gestry oor wie van hulle die belangrikste was. |