Mark 9:33 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het in Kapernaum gekom, en terwyl hy in die huis was, het hy hulle gevra: Wat het julle op die pad onder mekaar getwis? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het toe in Kapernaum aangekom. In die huis waar hulle sou oorbly, vra Hy sy dissipels: “Waaroor het julle op pad geredeneer?” |
| Afrikaans 1933/1953 | En Hy het in Kap,rnaÂm gekom; en toe Hy in die huis was, vra Hy hulle: Wat het julle op die pad met mekaar geredeneer? |
| Afrikaans 1983 | Toe hulle daarna in Kapernaum by die huis kom, het Hy vir hulle gevra: “Waaroor het julle langs die pad geloop en praat?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het in Kapernaum aangekom, en toe Jesus by hulle in die huis was, vra Hy hulle: “Waaroor het julle op pad geredeneer?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus en sy dissipels het in Kapernaum gekom. Toe Jesus in die huis kom, het Hy vir die dissipels gevra: “Waaroor het julle met mekaar gestry terwyl julle geloop het?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe hulle in Kapernaum by die huis aankom, vra Jesus hulle: “Waaroor het julle op pad so ernstig met mekaar gesels?” |