Mark 9:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het daarvandaan weggetrek en Galiléa deurgetrek; en hy wou nie hê dat iemand dit moes weet nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het toe daarvandaan vertrek en deur Galilea gereis. Jesus wou dit egter nie rugbaar laat word nie, |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle het daarvandaan weggegaan en verbygetrek deur Galil,a; en Hy wou nie hê dat iemand dit moes weet nie. |
| Afrikaans 1983 | Toe het hulle daarvandaan weggegaan en deur Galilea gereis. Jesus wou nie hê dat iemand anders dit te wete moes kom nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het daarvandaan vertrek en deur Galilea gereis. Jesus wou nie hê dat iemand daarvan weet nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het van daar weggegaan en deur Galilea gegaan. Jesus wou nie hê iemand moes weet waar hulle is nie, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle is van daar af weg en is deur Galilea. Jesus wou ’n bietjie privaat saam met sy getrouste volgelinge wees. |