Mark 9:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En sy klere het blink geword, baie wit soos sneeu; sodat geen voller op aarde hulle kan wit nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sy klere het helder wit begin skitter — so wit soos geen aardse proses dit kan maak nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | en sy klere het blink geword, baie wit soos sneeu, wit soos geen bleiker op aarde dit kan maak nie. |
| Afrikaans 1983 | en sy klere het blink geword, spierwit soos niemand op aarde dit kan maak nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sy klere het blink geword, spierwit, so wit soos niemand op aarde iets kan bleik nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sy klere het blink en baie wit geword. Niemand op die aarde kon dit witter maak nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sy klere het geskitter en geblink soos g’n mens dit ooit kan laat skitter of blink nie. Plotseling verskyn die ou Godsmanne, |