Mark 9:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Hy sê vir hulle: Hierdie soort kan uit niks voortkom nie, behalwe deur gebed en vas.
Afrikaans (NLV) 2011 Waarop Hy hulle geantwoord het: “Hierdie soort kan net deur gebed uitgedryf word.”
Afrikaans 1933/1953 En Hy sê vir hulle: Hierdie geslag kan deur niks anders uitgaan as deur gebed en vas nie.
Afrikaans 1983 Hy het vir hulle gesê: “Hierdie goed kan met niks anders as met gebed uitgedrywe word nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het vir hulle gesê: “Hierdie soort kan met niks anders as met gebed uitgedryf word nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het hulle geantwoord: “'n Mens kan hierdie soort onrein gees net uitjaag as jy tot God bid.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jesus sê toe: “Hierdie soort bose gees kan net uitgedryf word as jy God in gebed daarvoor vra.”